skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Dis 'n plesier, ou Tier CD (Not available anymore)

Dis 'n plesier, ou Tier CD picture 1178
Dis 'n plesier, ou Tier CD picture 1178

Hierdie CD bevat kort, lekkerluister, rymerige dierestories vir ons klein maatjies.  Die stories is propvol dieregeluide en rymwoorde om "beginner-luisteraartjies" se luistervaardighede te stimuleer.

Stories op die CD:

1. Dis 'n plesier, ou Tier!
2. Dis Aap wat so gaap
3. Waar is Volstruis se huis?
4. Ek dink dat Pou van jou hou
5. Haai maak 'n lawaai
6. Wie is bang vir Slang?
7. Wat makeer dan, Beer?

Supplied by annaemm

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
machdel@storietyd.co.za
Phone: 064 500 9386

Invoicing solutions by Invoices Online