Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Dis 'n plesier, ou Tier CD (Nie meer beskikbaar)

Hierdie CD bevat kort, lekkerluister, rymerige dierestories vir ons klein maatjies. Die stories is propvol dieregeluide en rymwoorde om "beginner-luisteraartjies" se luistervaardighede te stimuleer.
Stories op die CD:
1. Dis 'n plesier, ou Tier!
2. Dis Aap wat so gaap
3. Waar is Volstruis se huis?
4. Ek dink dat Pou van jou hou
5. Haai maak 'n lawaai
6. Wie is bang vir Slang?
7. Wat makeer dan, Beer?
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386
