skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Sluit aan

* dui `n vereiste veld aan.



help message



Sal dien as jou gebruikers naam.



  



Bank Besonderhede

Hierdie is die bank rekening wat gedebiteer gaan word vir jou subskripsie.









Jou Faktuur en Aflewerings Inligting

Om te verseker dat ons jou faktuur reg uitmaak, en dat ons die pakkies na die regte adres stuur, voltooi asb. die volgende inligting akuraat




* Aflewering Adres







Voeg `n subskripsie by vir elkeen van jou kinders

Ten minste een subskripsie moet voltooi word. Alle velde moet voltooi word, of die subskripsie sal nie bygevoeg word nie.

Kind NaamKind VanSkoolGeboorte datumYYYY-MM-DDTaalAksies

Ontvang van Nuusbriewe

Ons nuusbrief word van tyd tot tyd uitgestuur om belangrike inligting rakende jou subskripsies bekend te maak

Terme & Voorwaardes

  

Dis maklik om aan te sluit

Om deel te word van Storietyd, en elke kwartaal TWEE nuwe boeke van ons te ontvang, volg hierdie maklike stappe:

  1. Registreer deur vorm hieronder in te vul. Maak seker dat jy ons Terme en Voorwaardes gelees en verstaan het, ondermeer dat jy vir 'n periode van ten minste twee jaar 'n lid van die klub moet wees.
  2. Vul dan jou bankbesonderhede in. (Is dit veilig?)
  3. Voeg 'n subskripsie by vir elke kind wat by Storietyd aansluit deur sy /haar naam en geboortedatum in te vul.
  4. Teken die PDF-magtigingsvorm - jy kan dit aflaai deur op die skakel in die groen blokkie te kliek, en jy sal dit per e-pos ontvang.
  5. Stuur die getekende vorm na per faks na: 012 661 5424, of e-pos na: kontak@storietyd.co.za - ons moet dit ontvang om jou lidmaatskap te aktiveer.
  6. Geluk, nou is jy 'n volwaardige Storietydlid! Ons sal jou lidmaatskap bevestig sodra ons jou getekende debietorder magtiging ontvang.
  7. Jou eerste pakkie word gepos op die eerste verpakkingsdatum (Maart, Junie, September, Desember) nadat jy reeds drie debiet orders betaal het. Of kontak ons as jy 'n ander reëling wil tref.
  8. Ons stuur vir jou ‘n boodskap wanneer jy jou keuses vir die kwartaal moet maak.
  9. Jou kind se pakkie word by jou kantoor of huis afgelewer (jou keuse) en julle kan saam die wonderwêreld van lees geniet!