skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Klein Grillie Spinnekop - Die Verjaardagverrassing (Not available anymore)

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde – dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van 'n safari af, sorg vir ’n klomp verrassings ... ’n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.

Author: Diana Amft

People who bought this, also bought:

    Supplied by fantasi

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online