skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Klein Grillie Spinnekop - Die Verjaardagverrassing (Nie meer beskikbaar)

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde – dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van 'n safari af, sorg vir ’n klomp verrassings ... ’n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.

Outeur: Diana Amft

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur fantasi

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online