skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Shop > aktiwikteite/activity > Wielie Walie Woelwaters : Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes

R 0.00
Wielie Walie Woelwaters : Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes picture 2764
Wielie Walie Woelwaters : Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes picture 2764

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. Draai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!

People who bought this, also bought:

    Supplied by nb

    Similar products can be found under the haas das se nuuskas ,opvoedkundigeboeke and aktiwikteite/activity categories.

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online