skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Hoe Werk Dit:  1234

Hoe werk dit 1
Hoe werk dit 2
Hoe werk dit 3
Hoe werk dit 4

Lees bewaarheid drome

Bou saam met Storietyd aan 'n blink toekoms vir jou kind:

  • Jy kry 'n gratis boek om jou by die klub te verwelkom.
  • Jy ontvang elke kwartaal (Maart, Junie, September en Desember) 2 boeke* by jou huis of kantoor.
  • Jy sal elke kwartaal voorgestel word aan die nuutste en beste Afrikaanse en Engelse kinderboeke in Suid-Afrika.
  • Jy kan self kies uit ons verskeidenheid boeke wat deur kundiges volgens ouderdomsgroep gekategoriseer is om vir jou tyd te spaar en te verseker dat jy die beste keuse vir jou kinders maak.
  • Of jy kan die keuse aan ons oorlaat.
  • Dit kos jou R 115 per maand.

 

Storietyd lede kry ook gereeld nuwe idees, inligting, werkskaarte en ander hulpbronne wat nie net hul kinders slimmer maak nie maar ook geleentheid skep om kwaliteit tyd saam te spandeer. Om nie eers te praat van die afslag wat hulle geniet op boeke, opvoedkundige speelgoed en leerhulpmiddels wat te koop is in ons aanlyn-winkel nie! (Hou hierdie spasie dop vir meer nuus hieroor.)

 

Klik hier om by Storietyd aan te sluit

 

Wat kan lede verwag?

Jou kind sal volgens sy / haar ouderdom die volgende ontvang:

Ouderdomsgroep Keuse boeke Bertus Beer boeke Koste vir 2020
0 - 2 2 n/a R110.00 per maand
3 -5 1 1 R110.00 per maand
6 - 8 2 keuse R110.00 per maand
9 - 12 2 n/a R110.00 per maand
Tieners 13+ 2 n/a R110.00 per maand

 

Waarborg

Indien jy 'n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou ‘n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online