Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Boekpakke
- Babalela Boekpak - Al 4 Boeke in een boekpakR 500.00
R 410.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture! - Bluey: Bluey and Friends Little Library R 180.00
R 162.00
Learn more about Bluey's friends in this cute collection of stories.Find out which friend is the funniest, the best at hiding or seeking and so much more.This little library collection is squeezed full of fun facts about Bluey's favourite friends, ... - Ek lees self-boekpak 2R 360.00
R 330.00
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 7 Jakkals en Wolf vang vis Ek lees self 8 Jakkals en Wolf ... - Ek lees self-boekpak 3R 360.00
R 330.00
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 13 Rooi hen bak brood Ek lees self 14 Die drie rammetjies rof ... - Siembamba Boekpak R 310.00
R 300.00
Onthou jy nog immergroen Afrikaanse kinderrympies soos “Trippe trappe trone”, “Allawiek, allawak, ons gaan pannekoek bak” en “Tara-rara boemdery”? Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rympies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en ... - Z is vir Zackie-boekpak 1R 320.00
R 310.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture ... - Z is vir Zackie-boekpak 2R 320.00
R 310.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture ...
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386
