Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Winkel > legkaarte / puzzles > Alfabetblokkies (Afrikaans)
was R 200.00
nou slegsR 180.00Sit in Mandjie
nou slegsR 180.00Sit in Mandjie

Hierdie 30 Afrikaanse skuimblokkies is ontwerp om kinders te help om algemene voorwerpe, syfers en letters en hul geluide te herken en benoem.
Kubusgrootte: 42mm.
People who bought this, also bought:
Verskaf deur rgs group
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die legkaarte / puzzles kategorie.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386




