skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > omnibus boeke > Die avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2

was R 265.00
nou slegsR 255.50
Sit in Mandjie
Die avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2 picture 4732
Die avonture van Speurhond Willem: Omnibus 2 picture 4732

'n Paar jaar gelede het 'n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart­en­wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Hulle reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde in die ruimte is nie so ongewoon nie!), NewYork en Namibië, en oral wag daar speurwerk.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die omnibus boeke kategorie.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386

Faktuur oplossings deur Invoices Online