skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo-omnibus

was R 245.00
nou slegsR 229.50
Plaas in Mandjie
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo-omnibus picture 5182
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo-omnibus picture 5182

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.

Verskaf deur lapa uitgewers

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die omnibus and storieboeke kategorieƫ.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online