skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > omnibus boeke > Liewe Heksie se groot omnibus

was R 400.00
nou slegsR 385.50
Sit in Mandjie
Liewe Heksie se groot omnibus picture 5381
Liewe Heksie se groot omnibus picture 5381

Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales.
Die stories is 'n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002) en ?Liewe Heksie en die rekenaar ?(2001).
Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die omnibus boeke kategorie.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386

Faktuur oplossings deur Invoices Online