Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Winkel > rympies en gediggies > Rympies vir kleintjies en kleuters
nou slegsR 250.00Sit in Mandjie

Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit 'n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders in speelskole.'n Nuttige gebruiksgids is ingesluit.
People who bought this, also bought:
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die rympies en gediggies kategorie.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386


