skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Rympies vir kleintjies en kleuters

was R 350.00
nou slegsR 250.00
Plaas in Mandjie
Rympies vir kleintjies en kleuters picture 5655
Rympies vir kleintjies en kleuters picture 5655

Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit 'n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders in speelskole.'n Nuttige gebruiksgids is ingesluit.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die rympies, gediggies en idiome and storieboeke kategorieƫ.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online