skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Dis maklik om aan te sluit by Stories4Kids (Pty) Ltd t/a Storietyd

Om deel te word van Storietyd, en elke kwartaal TWEE nuwe boeke van ons te ontvang, volg hierdie maklike stappe:

  1. Registreer deur hier te kliek. Maak seker dat jy ons Terme en Voorwaardes gelees en verstaan het, ondermeer dat jy vir 'n periode van ten minste twee jaar 'n lid van die klub moet wees.
  2. Vul dan jou bankbesonderhede in. (Is dit veilig?)
  3. Voeg 'n subskripsie by vir elke kind wat by Storietyd aansluit deur sy /haar naam en geboortedatum in te vul.
  4. Teken die PDF-magtigingsvorm - jy kan dit aflaai deur op die skakel in die groen blokkie te kliek, en jy sal dit per e-pos ontvang.
  5. Stuur die getekende vorm:
  • per faks na: 012 661 5424,
  • of e-pos na: zelda@storietyd.co.za
  1. Geluk, nou is jy 'n volwaardige Storietydlid! Ons sal jou lidmaatskap bevestig sodra ons jou getekende debietorder magtiging ontvang.
  2. Jou eerste pakkie word gepos op die eerste verpakkingsdatum (Maart, Junie, September, Desember) nadat jy reeds drie debiet orders betaal het. Of kontak ons as jy 'n ander reëling wil tref.
  3. Ons stuur vir jou ‘n boodskap wanneer jy jou keuses vir die kwartaal moet maak.
  4. Jou kind se pakkie word na die afsnydatum gepos of met die koerierdiens gestuur en jy ontvang ‘n spoornommer per sms.
  5. Gaan haal die pakkie by die poskantoor of ontvang die pakkie by jou voordeur of kantoor en geniet saam met jou kind die wonderwêreld van lees saam met Storietyd!

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online