skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Shop > bybelboeke > Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders

was R 190.00
now onlyR 169.00
Add to Basket
Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 6330
  • Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 6330
  • Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4928
  • Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4925
Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 6330Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4928Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4925

Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid?
Dit is soms moeilik om te antwoord op eerlike soos dié. Bybelvrae en antwoorde vir kinders is ’n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, ’n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel.
Elke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ʼn kort bespreking asook ʼn interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook ’n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.

People who bought this, also bought:

Supplied by cum

Similar products can be found under the bybelboeke category.

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
machdel@storietyd.co.za
Phone: 064 500 9386

Invoicing solutions by Invoices Online