skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > bybelboeke > Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders

was R 189.00
nou slegsR 179.00
Plaas in Mandjie
Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4929
  • Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4929
  • Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4928
  • Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4925
Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4929Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4928Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders picture 4925

Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid?
Dit is soms moeilik om te antwoord op eerlike soos dié. Bybelvrae en antwoorde vir kinders is ’n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, ’n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel.
Elke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ʼn kort bespreking asook ʼn interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook ’n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur cum

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die bybelboeke kategorie.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online