skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Ek wonder wie?

Ek wonder wie? picture 2102
Ek wonder wie? picture 2102

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord ’n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit ’n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai.

Outeur: Ponter, Kerryn

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online