skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Z is vir Zackie : Die vreemde fossiel & Z is vir Zackie : Die woeste toertjie

Z is vir Zackie : Die vreemde fossiel & Z is vir Zackie : Die woeste toertjie  picture 3603
  • Z is vir Zackie : Die vreemde fossiel & Z is vir Zackie : Die woeste toertjie  picture 3603
  • Z is vir Zackie : Die vreemde fossiel & Z is vir Zackie : Die woeste toertjie  picture 2360
Z is vir Zackie : Die vreemde fossiel & Z is vir Zackie : Die woeste toertjie  picture 3603Z is vir Zackie : Die vreemde fossiel & Z is vir Zackie : Die woeste toertjie  picture 2360

Zackie en Vincent is op soek na fossiele! Dalk is daar ’n T-rex in die tuin begrawe … Of ’n trikeratops in die parkie … Of ’n stegosourus op die sypaadjie! Almal dink hulle is laf. Daar is tog nie fossiele in Granaatstraat nie. Maar dan ontdek hulle iets fantasties!

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online