skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Klapper die drakie is nie bang nie

Klapper die drakie is nie bang nie picture 2375
Klapper die drakie is nie bang nie picture 2375

Klapper is saam met sy vriende op ’n klasuitstappie, maar ’n storm verhoed dat die klas Skilpad-eiland mag verlaat. Die reuseskilpad, Olleminna, begin vir hulle stories vertel en daarom gaan Klapper en sy vriende saam met Barry Bakboord, die seerower, op ’n skattejag in sy ondersee-boot. Klapper en sy vriendin Mathilda word intussen deur ’n reuse-pylinkvis ontvoer en Barry moet hulle red.

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online