Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Winkel > gediggies idiome > Gediggies vir vrolike gesiggies
nou slegsR 215.00Plaas in Mandjie
CD met 20 gediggies en liedjies ingesluit.
Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wêreld. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie deur Wess-lee de Klerk.
People who bought this, also bought:
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die gediggies idiome and liedjie leesboekie kategorieë.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554