Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
My Model - Haarstyl Filmster (Nie meer beskikbaar)
Gebruik die modelle as inspirasie of wees kreatief en ontwerp jou eie haarmodes en modes. Besluit self hoe om elke model se mode en hare wil versier en kleur die modelle in met grimering en koel bykomstighede. Boonop is daar ’n kleurvolle haarstuk by die haarmodel ingesluit – sodat jy soos ’n regte model of filmster kan lyk!
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554