Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
My Model - Perde En Ponies (Nie meer beskikbaar)
Ure se pret met pragtige perde en ponies en oulike modelle. 40 bladsye met prente om in te kleur, te versier en self te teken. Die boek het ook een stensilbladsy, pragtige kleurvolle plakkers en plakkers om self in te kleur. Modepret vir meisies met ‘n passie vir diere!
People who bought this, also bought:
Verskaf deur nb
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554