Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Opvoedkundigeboeke
- 1-2-3 Groei met spelR 210.00
R 200.00
Nadia ViljoenElke ouer wil slegs die beste vir sy kind bied, daarom spandeer hulle duisende rande vir ekstra klasse en die beste skole. Ongelukkig is daar steeds kinders met tekortkominge wat hulle emosionele ontwikkeling en sosiale vaardighede beïnvloed. Kinders se ... - Breinspeletjies vir slimkoppe (Brain buddy)R 410.00
R 390.00
Breinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging! Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede! Hierdie stel ... - BriljantR 320.00
R 299.00
Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes. Hierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken. Gebruik huishoudelike items en maak ’n watervuurpyl wat in die lug opskiet om jou meer van lugdruk ... - Hoekom nie?R 425.00
R 399.50
Fassinerende en interessante feite wat die nuuskierigste kind (en grootmens!) vasgenael sal hou! In Hoekom nie? is daar 1,111 fantastiese antwoorde en verduidelikings vir al daardie vrae waarop weetgierige kinders antwoorde soek: Hoekom hou ons nie aan met groei nie? ... - Jou kind en verliesR 290.00
R 280.00
’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel. Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander ... - My eerste tweetalige woordeboek/My first bilingual dictionaryR 320.00
R 290.00
Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer. Elke bladsy is vol prente en dinge om te soek en oor te praat. Dié boeke is hardeband met volkleur illustrasies. Children ... - My first Brain Boost board games (Brain buddy)R 410.00
R 390.00
My First Brain Boost Board Games offers 20 brain boosting board games combined with kinesiology (learning through movement) that will empower a child with skills development such as hightened concentration, logic, and memory. The board games are complimented by a ... - Vrae en feite vir feitevrateR 210.00
R 199.50
Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water!Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie?Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap?En ... - Weet hoe met wetenskap: Fantastiese projekte vir jong wetenskaplikesR 320.00
R 299.00
Verdiep jou in die opwindende wêreld van die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, wat in 25 lekker maklike projekte gekombineer is.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386
