skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Bybelstories vir Kinders

R 150.00Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd: 14-21 Days

Bybelstories vir Kinders picture 1265
Bybelstories vir Kinders picture 1265

Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur ’n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders se illustrasies het plaaslike elemente waarmee Suid-Afrikaanse kinders maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die tipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.

Outeur: Wendy Maartens

Verskaf deur penguin

Terug na Winkel