skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

’n Storie Oor Skoonbly : Stinkjan en die Boontjierank (Nie meer beskikbaar)

’n Storie Oor Skoonbly : Stinkjan en die Boontjierank picture 1336
’n Storie Oor Skoonbly : Stinkjan en die Boontjierank picture 1336

Stinkjan stink regtig baie, baie erg omdat hy homself nooit was nie. Hy klim by die boontjierank op en die reus ruik hom dadelik. Gaan die reus hom vang? Hierdie skreeusnaakse storie oor Stinkjan wys hoe belangrik dit is om jouself skoon te hou.

Outeur: Steve Smallman

Verskaf deur human & rousseau

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online