skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Haai sies, jy jok! - CD

R 100.00Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

Haai sies, jy jok! - CD picture 1355
Haai sies, jy jok! - CD picture 1355

Het jy geweet dat haaie nooit die waarheid praat nie? As jy in die see verdwaal, is 'n haai die laaste dier vir wie jy aanwysings moet vra. Maar Hannes en Ansie, die twee mensekinders, het dit nie geweet nie - hulle het gedink die haai is net vriendelik. ..

Outeur: Voorgelees deur Anrich Herbst

Verskaf deur annaemm

Terug na Winkel