skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Vlegsels: stap vir stap (Nie meer beskikbaar)

Om lang hare in 'n vlegsel te dra is 'n groot tendens onder jong meisies regoor die wêreld. Hierdie boek, deur Deense skoolmeisies Marie Wivel en Laura Arnesen, bevat meer as 20 verskillende soorte vlegsels wat stap vir stap beskryf en met behulp van kleurfoto's geïllustreer word. Dit het ontstaan uit 'n blog en Instagram-profiel wat hulle in April 2013, uit verveling tydens 'n skoolstaking, begin het. Vlegsels van alle soorte is hulle passie, maar ook die gesellige samesyn van vriendinne, of ma's en dogters, wat mekaar se hare vleg.

Outeur: Marie Moesgaard Wivel

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur tafelberg

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online