skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Die Pippie Langkous-omnibus

R 180.00Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

Die Pippie Langkous-omnibus picture 1498
Die Pippie Langkous-omnibus picture 1498

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling. Pippie woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en apie. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek. Geskik vir maats 6-9 jaar oud.

Outeur: Astrid Lindgren

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die omnibus storieboeke kategorie.

Terug na Winkel