skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Meelon en die supra-poort (Nie meer beskikbaar)

Meelon stuur vir Andries 'n spesiale geskenk van Haumea af Aarde toe - 'n supra-poort waarmee hulle baie makliker en vinniger tussen planete kan reis. Maar die supra-poort lyk vreeslik baie soos 'n yskas... Ouma glip deur die supra-poort toe sy die kos daarin wil bêre, en so beland sy tussen 'n klomp verbaasde Haumeane in die ruimte! Nou moet Andries en Meelon 'n plan maak om haar terug te kry op die Aarde vóór sy in die moeilikheid beland...

Outeur: Hanlie de Wet

Verskaf deur annaemm

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online