Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Reenboogrant Tieners: Omnibus 1
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.
Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Partytjies en penaries Hunks en hamburgers Raves en rugstekers
Outeur: Louise van Niekerk
People who bought this, also bought:
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die storieboeke kategorie.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554