skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Projek - Red die Aarde : 25 Des - 7 Jan

R 100.00Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

Projek - Red die Aarde : 25 Des - 7 Jan picture 2620
Projek - Red die Aarde : 25 Des - 7 Jan picture 2620

HOE WERK DIE VAKANSIESTORIES: Anna Emm se VAKANSIESTORIES is 'n vervolgverhaal vir 5-12 jariges wat bestaan uit 14 hoofstukke. Jy kan inteken daarop en dan elke dag van die skoolvakansie 'n nuwe MP3-hoofstuk op jou foon/rekenaar ontvang waarna die kinders kan luister. Die stories is gewoonlik lekker spannend en elke hoofstuk eindig op 'n 'cliffhanger', wat maak dat almal uitsien om te hoor wat volgende gaan gebeur!

Uitsaaidatums:

Vervolgverhaal #1 - 11 Des tot 24 Des (14 hoofstukke) @ R100 - Om Jakkals te vang

Vervolgverhaal #2 - 25 Des tot 7 Jan (14 hoofstukke) @ R100 - Projek red die Aarde

SLEGS IN AFRIKAANS BESKIKBAAR

Tydens 'n vreemde aardbewing, laat val Caden sy ma se tablet en die skerm kraak.  Toe hy dit vat om reggemaak te word, vind hy egter uit dat alles nie pluis is nie.  Die aardbewings word veroorsaak deur 'n virus in die rekenaarspeletjie, 'n rekenaarspeletjie wat nou besig is om deur die hele Aarde te bedreig.  Caden word by die speletjie in gestuur om die virus te gaan vastrek .... voordat dit te laat is!!!

 

People who bought this, also bought:

Verskaf deur annaemm

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die 3-5 jaar/years ,6-8 jaar/years and 12-13 jaar/years kategorie?.

Terug na Winkel