skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Taal en skoolgereedheid

R 0.00
Taal en skoolgereedheid picture 2690
Taal en skoolgereedheid picture 2690

Hierdie boek lei jou om deur spel jou kind se taalvermoë en leervaardighede te ontwikkel. Jou kind se taalontwikkeling hang amper volkome van jou af. Al wat jy moet doen om dit te bevorder, is om van geboorte af by elke moontlike geleentheid met hom te praat. Kinders leer deur speel, en skoolgereedheid kan tuis bevorder word deur te sorg dat jou kleingoed genoeg speel, en reg speel. Hierdie boek lei jou om deur spel jou kind se taalvermoë en leervaardighede te ontwikkel, sy natuurlike nuuskierigheid, energie en entoesiasme te kanaliseer en vir hom geleenthede te skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koördinasie en probleemoplossingsvaardighede.

Verskaf deur metzpress

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke and aktiwikteite/activity kategorieƫ.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online