Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Slimkoppe Vaardighede Skryf en Skoonvee: Letters
Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.
People who bought this, also bought:
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke ,aktiwikteite/activity and slimkoppe kategorieƫ.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554