skip to content

Site in English

Daniel en die leeus : Prenteboek en CD

was R 100.00
nou slegsR 75.00
Plaas in Mandjie
Daniel en die leeus : Prenteboek en CD picture 3162
Daniel en die leeus : Prenteboek en CD picture 3162

Hierdie boekie is deel van AnnaEmm kinderstories se reeks "prenteboeke" wat spesiaal geskep is vir ons klein maatjies tussen 2 en 5 jaar. 

Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot illustrasies!

Die boek word op die storie CD voorgelees en die maats kan volg in die storieboekie elke keer as die klokkie lui moet hulle omblaai.

EK HET SLEGS EEN BESKIKBAAR!!

People who bought this, also bought:

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die bybel/bible stories ,3-5 jaar/years ,0-2 jaar/years ,cd & dvd stories ,under r100 !!!sale!! and laaste boek beskikbaar kategorie?.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
kontak@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online