skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Vrolike klanke: Vet pret met wilde diere!

was R 285.00
nou slegsR 265.00
Plaas in Mandjie
Vrolike klanke: Vet pret met wilde diere! picture 3763
Vrolike klanke: Vet pret met wilde diere! picture 3763

In hierdie fassinerende klankboek kan kinders verskillende wilde diere in verskillende omgewings leer ken. Die realistiese klanke en interessante feite op elke bladsy sal enige kind lank vermaak.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur human & rousseau

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die klankboeke / sound books kategorie.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online