Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
My eerste woordeboek (Zulu/Noord-Sotho)
nou slegsR 99.50

’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!
People who bought this, also bought:
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke ,kinderontwikkeling and opvoedkundigeboeke kategorieƫ.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386
