skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel

was R 185.00
nou slegsR 167.00
Plaas in Mandjie
Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel picture 3962
Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel picture 3962

Ingonyama en ander maats met leeuharte is ’n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal.

Dié bundel neem die riglyne van die KABV in ag en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om laerskoolonderwys by die “Vierde Industriële Rewolusie” te betrek.
Elke verhaal bied:

’n besprekingstema en ’n woordelys;
pre-leesvrae;
vertalings van woorde;
post-lees- kontekstuele vrae; en
verrykingsaktiwiteite.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die storieboeke kategorie.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online