Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Storieboeke
- Elikser
Lily Linvelt se enigste missie is om ’n oeroue blommetjie in Ierland, in die Burren, ...R 265.00
R 235.00 - Gerook
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op ...R 195.00
R 178.00 - Grotbaba
Broeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa ...R 200.00
R 185.50 - Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel
Ingonyama en ander maats met leeuharte is ’n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- ...R 225.00
R 215.50 - Lekker Liewe Heksie-stories
Die onskuldige, vriendelike heksie, Levinia, en al die bewoners van Blommeland laat oud en jonk ...R 275.00
R 255.50 - Op Pappa se skouers
Om skool toe te stap saam met Mamma, Gogo en Tata is groot pret. Maar ...R 210.00
R 199.50 - Paddington (Afrikaans)
Hierdie is ‘n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Die oorspronklike storie van die beertjie ...R 200.00
R 180.00 - Paddington 2 (Afrikaans)
Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die ...R 200.00
R 180.00 - Redder Van Die Ryk
Sê nou oeroue mites is glad nie mites nie, en daar bestaan regtig iets soos ...R 225.00
R 210.00 - Seuns sonder pa's
In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ...R 235.00
R 225.00 - Speel-Speel : Brandweerman
Speel Speel - Brandweerman het alles wat jou klein brandweerman nodig het om die dag ...R 250.00
R 225.00 - Speel-Speel : Nutsman
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne ...R 250.00
R 225.00 - Speel-Speel : Onderwyser
Fantastiese kreatiewe speelpak vir ontluikende onderwysers met 'n bordboek en 15 stewige kartonstukke. Die stukke ...R 250.00
R 225.00 - Speel-Speel : Op die Plaas
Hierdie speel-speel interaktiewe Plaasboer-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om plaasboer ...R 250.00
R 225.00 - Speel-Speel : Prinsespartytjie
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel, is ideaal vir jong nuuskurige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses ...R 250.00
R 225.00 - Speel-Speel : Ruimtevaarder
'n Nuwe era van ruimte-avonture! Wil u u kinders se drome waar maak en aan ...R 250.00
R 225.00 - Speel-Speel : Sjef se kombuis
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, ...R 250.00
R 225.00 - Speel-Speel: Doktertas
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter ...R 250.00
R 225.00 - Spooksoeker #1
Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime ...R 260.00
R 250.50 - Spooksoeker #2
Warno Alberts is onder die indruk dat hy 'n nuwe begin kan maak ná sy ...R 260.00
R 250.50 - Storiekaros
Hierdie bundel stories is ʼn karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam ...R 300.00
R 165.00 - Vat 5!
Hierdie 5-in-1 versamelbundel bestaan uit vyf geillustreerde stories van vyf baie bekende skrywers. Die bundel ...R 295.00
R 265.50
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386










