Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Winkel > storieboeke > Speel-Speel : Nutsman
nou slegsR 225.00Sit in Mandjie

Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel.
Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in.
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die storieboeke ,aktiwikteitsboeke ,aktiwikteite/activity and storieboeke kategorieƫ.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386
