Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Aktiwikteitsboeke
- Breinspeletjies vir slimkoppe (Brain buddy)R 410.00
R 390.00
Breinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging! Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede! Hierdie stel ... - My first Brain Boost board games (Brain buddy)R 410.00
R 390.00
My First Brain Boost Board Games offers 20 brain boosting board games combined with kinesiology (learning through movement) that will empower a child with skills development such as hightened concentration, logic, and memory. The board games are complimented by a ... - Speel-Speel : BrandweermanR 250.00
R 225.00
Speel Speel - Brandweerman het alles wat jou klein brandweerman nodig het om die dag te red! Die alarmklok gaan af, daar is 'n brand om te blus - tyd vir die brandbestryders om in aksie te tree!Binne hierdie kreatiewe ... - Speel-Speel : NutsmanR 250.00
R 225.00
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel.Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in. - Speel-Speel : OnderwyserR 250.00
R 225.00
Fantastiese kreatiewe speelpak vir ontluikende onderwysers met 'n bordboek en 15 stewige kartonstukke. Die stukke kan gebruik word om in die spasies in die boek in te pas of vir verbeeldingspel. Daar is legkaartstukke om te bou in die groot ... - Speel-Speel : Op die PlaasR 250.00
R 225.00
Hierdie speel-speel interaktiewe Plaasboer-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om plaasboer te speel.Die tas sluit 'n boek en plaasstoerusting van karton gemaak in. - Speel-Speel : PrinsespartytjieR 250.00
R 225.00
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel, is ideaal vir jong nuuskurige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses te speel. Boek met legkaartstukke. - Speel-Speel : RuimtevaarderR 250.00
R 225.00
'n Nuwe era van ruimte-avonture! Wil u u kinders se drome waar maak en aan opwindende ruimte-avonture deelneem? Kom ons gaan na die ruimtestasie en bou u eie ruimteskip! Speel interessante ruimtespeletjies vir kinders. Woon 'n ruimtevaarder kursusse by en ... - Speel-Speel : Sjef se kombuisR 250.00
R 225.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle sjefs is. - Speel-Speel: DoktertasR 250.00
R 225.00
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.Die tas sluit 'n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386
