skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > aktiwikteitsboeke > Speel-Speel : Brandweerman

was R 250.00
nou slegsR 225.00
Plaas in Mandjie
Speel-Speel : Brandweerman picture 5671
Speel-Speel : Brandweerman picture 5671

Speel Speel - Brandweerman het alles wat jou klein brandweerman nodig het om die dag te red! Die alarmklok gaan af, daar is 'n brand om te blus - tyd vir die brandbestryders om in aksie te tree!
Binne hierdie kreatiewe speelstel het die groot bordboek drie besige tonele terwyl brandbestryders Ben en Lucy hul toerusting bymekaarmaak, in hul brandweerwa spring en 'n brand by die bakkery blus.
Die stel kom met 15 stewige legkaartstukke wat gebruik kan word om by die spasies op die boekbladsye te pas en vir onafhanklike spel. 'n Fantastiese stel vir klein brandbestryders wat hulle ure se kreatiewe, verbeeldingryke spel sal bied.

Verskaf deur panmacmillan

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die legkaarte / puzzles ,storieboeke and aktiwikteitsboeke kategorieƫ.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online