skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > aktiwikteitsboeke > Speel-Speel : Onderwyser

was R 250.00
nou slegsR 225.00
Plaas in Mandjie
Speel-Speel : Onderwyser picture 5670
Speel-Speel : Onderwyser picture 5670

Fantastiese kreatiewe speelpak vir ontluikende onderwysers met 'n bordboek en 15 stewige kartonstukke. Die stukke kan gebruik word om in die spasies in die boek in te pas of vir verbeeldingspel. Daar is legkaartstukke om te bou in die groot bord wat hand-oog-kordinasie en probleemoplossingsvaardighede aanmoedig.

Verskaf deur panmacmillan

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die legkaarte / puzzles ,storieboeke and aktiwikteitsboeke kategorieƫ.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online