skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > gediggies idiome > Gediggies vir vrolike gesiggies

was R 245.00
nou slegsR 215.00
Plaas in Mandjie
Gediggies vir vrolike gesiggies picture 4017
Gediggies vir vrolike gesiggies picture 4017

CD met 20 gediggies en liedjies ingesluit.

Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wêreld. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie deur Wess-lee de Klerk.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die gediggies idiome kategorie.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online