skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > bybelboeke > Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters

was R 255.00
nou slegsR 150.00
Plaas in Mandjie
Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters picture 4159
Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters picture 4159

Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories. Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Illustrasies deur Tasia Rosser.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die bybelboeke ,bybel/bible stories and liedjie leesboekie kategorieë.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online