Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
1001 Grappe
was R 265.00
nou slegsR 255.00Sit in Mandjie
nou slegsR 255.00Sit in Mandjie

Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifant-grappe
People who bought this, also bought:
Verskaf deur lapa uitgewers
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die storieboeke kategorie.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386

