skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Stalmaats : Gevaar op Dagbreek (Nie meer beskikbaar)

Stalmaats : Gevaar op Dagbreek picture 833
Stalmaats : Gevaar op Dagbreek picture 833

Daar is 'n nuwe ruiter by die Dagbreek-ryskool. Anri, Megan en Karen is opgewonde om maats te maak met Suné. Maar hoekom tree sy partykeer so vreemd op? Hoe beter Anri die nuwe meisie leer ken, hoe meer is sy oortuig dat iets nie heeltemal pluis is nie ...

Outeur: Lize Roux

Verskaf deur lapa uitgewers

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online