skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Stalmaats : Afskeidsrit (Nie meer beskikbaar)

Stalmaats : Afskeidsrit picture 876
Stalmaats : Afskeidsrit picture 876

Daar lê 'n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reël oom Dewald en tannie Maja 'n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om 'n spesiale "akteur" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap ...

Outeur: Lize Roux

Verskaf deur lapa uitgewers

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online