skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

My Model Haarstyl - Popster

was R 85.00
nou slegsR 35.00
Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

My Model Haarstyl - Popster picture 1868
My Model Haarstyl - Popster picture 1868

Skep fantastiese haarstyle vir 48 nuwerwetse modelle! Gebruik die modelle as inspirasie of wees kreatief en ontwerp jou eie haarmodes. Besluit self hoe om elke model se hare te versier en kleur die modelle in met grimering en koel bykomstighede. Boonop is daar ’n kleurvolle haarstuk – sodat jy soos ’n regte popster kan lyk!

Outeur: Human & Rousseau

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Terug na Winkel