skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Blokkiekuns: Prinsesse

was R 85.00
nou slegsR 35.00
Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

Blokkiekuns: Prinsesse  picture 2334
Blokkiekuns: Prinsesse  picture 2334

Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die prinsesse en oulike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoë te verbeter.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur human & rousseau

    Soortgelyke produkte kan gevind word onder die 48 hour sale!!!! ,3-5 jaar/years ,6-8 jaar/years ,under r50 !!!sales!!!! and aktiwikteite/activity kategorie?.

    Terug na Winkel